Navigation Menu
CrossFit Kwagga

CrossFit Kwagga

  • Author: admin
  • Date Posted: Mar 5, 2014
  • Category:
  • Address: 1 Courtenay Street, George, Western Cape

About:

CrossFit is ‘n oopbron, internasionale besigheid wat toegewyd is aan die verbetering van gesondheid en sportprestasie. CrossFit se fondasie is die presiese definisie van fiksheid wat gemeet, geobserveer en herhaal kan word. CrossFit is ‘n “real world” funksionele fiksheid program wat die unieke kapasiteit het om die wêreld se beste atlete nederig te maak en op dieselfde tyd oefeninge te skaal om ontwikkeling te fasiliteer op alle vaardigheids vlakke.

Deur omvattende praktiese toepassing, studie, en observasie, het CrossFit lank terug reeds vasgestel dat die behoeftes van verskeie populasies verskil in graad, nie in soort nie.

Price Range:

Unknown

Coaches:

Coach – Walter JF Lutsch

Address:

Hoerskool Outeniqua, 1 Courtenay Street, George, Western Cape

Website:

www.crossfitkwagga.co.za

Phone Number:

+27825618669

Email Address:

info@crossfitkwagga.co.za

Post a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Get updates of the latest Crossfit News